Kishore Kumar Hits

Cora Marie - Gee Haar 'n Roos şarkı sözleri

Sanatçı: Cora Marie

albüm: 20 Goue Treffers


Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar's trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die sand
Daar's 'n blink op haar oë soos dit kan ek nie glo
Vertel sy dan aan my
Met snikkend haar woord soos 'n gebroke akkoord
Vertel sy dit aan my
Gee haar 'n roos
'N Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra
Gee haar 'n roos
'N Roos vir haar
'N Mooi wit roos
Dis al wat sy vra
Sy sê dan aan my 'n roos moet sy kry
Want dit is nie meer so lank
Haar moeder nie wel dis wat sy vertel
Dis net om haar te dank
Ek's so baie lief vir haar soos sy voor haar uit staar
'N Roos moet sy dan kry
Moenie huil nie my kind sê ek 'n roos sal ons vind
In haar oë sien ek sy's bly
Gee haar 'n roos
'N Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra
Gee haar 'n roos
'N Roos vir haar
'N Mooi wit roos
Dis al wat sy vra
Gee haar 'n roos
'N Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra
Gee haar 'n roos
'N Roos vir haar
'N Mooi wit roos
Dis al wat sy vra

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar