Kishore Kumar Hits

Sonja Herholdt - Umfaan (Live) şarkı sözleri

Sanatçı: Sonja Herholdt

albüm: On Stage / In Die Kalklig (Live)


Umfaan sy roep na jou
Umfaan sy is lief vir jou
Umfaan dit is haar hart onthou
Umfaan bajete umfaan
Umfaan bajete umfaan
Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Daar wag die mooiste meisie vannaand
Gebruik hierdie mutie so sê Njanga
Gaan haal haar met die sekelmaan
Gaan haal haar met die sekelmaan
Umfaan sy roep na jou
Umfaan sy is lief vir jou
Umfaan dit is haar hart onthou
Umfaan bajete umfaan
Umfaan bajete umfaan
Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Njanga grootste dokter het gesorg
Vir toorgoed van die hart ja
So sê Njanga
Gaan haal haar met die sekelmaan
Gaan haal haar met die sekelmaan
Umfaan sy roep na jou
Umfaan sy is lief vir jou
Umfaan dit is haar hart onthou
Umfaan bajete umfaan
Umfaan bajete umfaan
Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Umfaan speel sy penny fluitjie vannaand
Want sy is die een wat sy hart so roer
Met sekelmaan gaan hy haar haal
Met sekelmaan gaan hy haar haal
Umfaan sy roep na jou
Umfaan sy is lief vir jou
Umfaan dit is haar hart onthou
Umfaan bajete umfaan
Umfaan bajete umfaan

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar