Kishore Kumar Hits

Sonja Herholdt - Tant Mossie şarkı sözleri

Sanatçı: Sonja Herholdt

albüm: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek


Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
Ken jy die plaaspad
Se uitdraai by Waenhuiskrans
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
La la la la la la la la
La la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la
Die donkielong huil
Op ou lang Piet se skoot
En die trap orrel skree
Die ogge word groot
As ou oom Stefaans
Sy viool begin stem
En tan Fien druk oupa Frans
In 'n stywe lyf klem
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
Ken jy die plaaspad
Se uitdraai by Waenhuiskrans
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
La la la la la la la la
La la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la
'N Ingelse konsertina
Speel 'n lekker vastrap
In die hoek op 'n sleepwa
Is braaivleis en pap
En die tannies en die omies
Skoffel deur dagbreek toe
En die misvloer blink vanaand
En ons skree: "Balke toe!"

Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
Ken jy die plaaspad
Se uitdraai by Waenhuiskrans
Ken jy ta' Mossie
Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans
La la la la la la la la
La la la la la la la
La la la la la la la la
La la la la la la la

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar