Kishore Kumar Hits

Sonja Herholdt - Oberammergau şarkı sözleri

Sanatçı: Sonja Herholdt

albüm: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek


Volg my my beminde
En hardloop langs my
En ek vat jou na die water
As die wolke gordyntjies ooptrek
Volg my my beminde
Deur die stilte van die ruim
Tot anderkant die son en maan
Waar my pad deur sterre dwaal
Oberammergau
Oberammergau
Oberammergau
Oberammergau
Volg my my beminde
Die lewe hardloop saam
Al die mense wat ons liefhet
Sleep ons soos 'n stewelspoor saam
Volg my my beminde
Deur die wolke en die ruim
Tot anderkant ons groen planeet
Sal 'n Noagreënboog staan
Oberammergau
Oberammergau
Oberammergau
Oberammergau
Volg my my beminde
Waar die donker eeue troon
Na die houtkruis tussen sterre
Op 'n witperd onder die melkweg
Volg my my beminde
Na my kaja op die wind
Want anderkant seer en lief verby
Kom 'n passiespele aan
Oberammergau
Oberammergau
Oberammergau
Oberammergau

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar