Kishore Kumar Hits

Sonja Herholdt - Mooi Griekeland şarkı sözleri

Sanatçı: Sonja Herholdt

albüm: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek


MOOI GRIEKELAND
In Griekeland is al die huisies wit en skyn die son in al die strate
Die stoele staan daar buite en om tafels praat die mense tot laat
In geel velde dans die meisies vir toeriste rooi rokkies en kaalvoet
'N Visserman stap krom verby hy glimlag mos vir almal wat hom groet
KOOR
Mooi Griekeland,
Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son
Mooi Griekeland in alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon
Mooi Griekeland, jou slanke vissersbote sny daardeur die sliwer see
Mooi Griekeland, daar klink 'n sagte melodie in elke straat kafee
In Griekeland verkleur die middagson die helder lug in geel oranje
'N Bruilofspaartjie glimlag en drink op hul geluk 'n glas sjampanje
Bouzoukis elders in 'n straatkafeetjie speel vir verliefde paartjies
En later in die helder aand sak
Sagte stilte neer oor die klein straatjies
KOOR
Mooi Griekeland,
Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son
Mooi Griekeland in alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon
Mooi Griekeland, jou slanke vissersbote sny daardeur die sliwer see
Mooi Griekeland, daar klink 'n sagte melodie in elke straat kafee

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar