O ek wens dat ons die dae wat verby is Kon versamel soos 'n goue gerf van graan Kon saambind met die drome Van 'n vol en rype somer Om warm in die koue wind te staan O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees Liefdelaggend sonder pyn of sonder vrees Maar almats lê die jare soos spitter winter blare Doodgerypte brokkies van 'n droom O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees Ek wens ek kon we luister Na jou sagte liefdesfluister En saam met jou die môrester begroet Die eensaam pad na voor Is 'n paadjie sonder spoor 'N Paadjie waar ons nooit weer sal ontmoet O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees Kon versamel soos 'n goue gerf van graan Kon saambind met die drome Van 'n vol en rype somer Om warm in die koue wind te staan O ek wens dat ons weer bymekaar kon wees