Op 'n plasie in die boland In die purper, puper heide land Waar stilweg die bergstroom vloei En die aandblom teen die hanne groei Oor 'n plasie in die boland Het daar een aand 'n ster verskiet En in die dowwe maanlig was Was jy langsaan my Dis 'n sprokie uit van donk se tyd Van ver af uit die oue tyd Gly 'n wolke kleed oor tafelberg se hard Die sprokie is vandag nog waar Die boland bring ons bymekaar Soos die sand en see Berg en blomme kleed Hoort ons bymekaar Op 'n plasie in die boland In die purper, puper heide land Stap ons deur die winterreën Val uike blare om ons heen Op 'n plasie in die boland In die purper, puper heide land In die hartjie van die heide land In die berge bo groen vallei Is jy langsaan my Op 'n plasie in die bo land is jy langsaan my