Laat my langs die heide wandel, Waar die heiderosies blom. Waar uit bossies en groen weiland Nuwe lenteliedjies kom. Jy behoort aan my, o skone dal, My heideland, gegroet wees jy 'N Duisendmaletal. O, jou kleuremooie blommeprag Word groetend blom Vir blompie toegelag. Wyl ek deur die heide wandel Waar die heide rosies blom. Langs die spruitjie deur die heide Vloei my diep verlange heen. En my tuiste bly die heide Ek en heide ewig een. Jy behoort aan my, o skone dal, My heideland, gegroet wees jy 'N Duisendmaletal. O, jou kleuremooie blommeprag Word groetend blom Vir blompie toegelag. Wyl ek deur die heide wandel Waar die heide rosies blom.