Jy sien die wêreld deur kinders se oë Hoef nie aan ander se twyfels te gloë Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan Jy is die laggende boog wat bly swewe Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe Jou asem n wolk (Neem my op vlerke) Stil soos die nag Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Vlerke Kom jy en waak oor die mense se treë Gestuur met beloftes verby ruimte en tyd (Neem my op vlerke) Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge Voel jy die lus vir vandag en vir more (Neem my op vlerke) Net soos jy is Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Is ek alleen, dan hoef ek net te vra En jy sal kom, jou vreugdes boodskap dra Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy (Dans net soos jy) Neem my op vlerke engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan