In die donker van die nag bly U my lig In die middel van die stryd bly U die een Wat oorwinning sal bewerk. U bly getrou, ek glo dit Wanneer storms om my woed sal ek bly staan U's die een wat altyd voor my uit sal gaan En oorwinning sal bewerk. U is getrou, ek glo dit Hoop vir my toekoms, hoop vir my nou Hoop wat vir ewig sal bly hou 'N Vaste anker, ek sal nie wankel nie U is my hoop, U is my hoop In die donker van die nag bly U my lig In die middel van die stryd bly U die een Wat oorwinning sal bewerk. U bly getrou, ek glo dit Wanneer storms om my woed sal ek bly staan U's die een wat altyd voor my uit sal gaan En oorwinning sal bewerk. U is getrou, ek glo dit Hoop vir my toekoms, hoop vir my nou Hoop wat vir ewig sal bly hou 'N Vaste anker, ek sal nie wankel nie U is my hoop, U is my hoop Hoop vir my toekoms, hoop vir my nou Hoop wat vir ewig sal bly hou 'N Vaste anker, ek sal nie wankel nie U is my hoop, U is my hoop U is my bron, U is my krag In U arms is ek veilig My vesting sterk, my toekoms is Vir ewig veilig in U hande U is my bron, U is my krag In U arms is ek veilig (Veilig, veilig, veilig)