VERS 1: Waar U is, is geen vrees nie Die vyand sal nooit heers nie Want U het klaar die prys betaal O Heer herwin ons denke Ontvang ons lofgeskenke Ons wag dat U, U bruid kom haal Almal wat die Here dien, lig julle hande Almal wat die Here dien, lig julle stemme Almal wat die Here dien, lig julle hande En loof Sy grote Naam Ons sing halleluja ons God regeer Halleluja Hy's in beheer Halleluja die dood is klaar oorwin Hy is die Messias die groot EK IS Alomteenwoordig en vlekkeloos Aan Sy liefde is daar geen einde nie VERS 1: Waar U is, is geen vrees nie Die vyand sal nooit heers nie Want U het klaar die prys betaal O Heer herwin ons denke Ontvang ons lofgeskenke Ons wag dat U, U bruid kom haal Almal wat die Here dien, lig julle hande Almal wat die Here dien, lig julle stemme Almal wat die Here dien, lig julle hande En loof Sy grote Naam Ons sing halleluja ons God regeer Halleluja Hy's in beheer Halleluja die dood is klaar oorwin Hy is die Messias die groot EK IS Alomteenwoordig en vlekkeloos Aan Sy liefde is daar geen einde nie