Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Halleluja in My Hart (Lewendig) şarkı sözleri

Sanatçı: Retief Burger

albüm: Mighty Men Karoo - Lewendige Aanbidding


Sterke God
Wat ewig leef
Heer ek sal nie vrees
As U praat verkrummel die berge
As U praat raak die storms stil
Ek sal sing
Ek sal dans in U teenwoordigheid
Ek sal juig U's my koning U's getrou
Ek sal se die Here is my vesting sterk
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie
U wat nooit slaap
Maar altyd oir ons wag hou
As U praat verkrummel die berge
As U praat raak die storms stil
Ek sal sing
Ek sal dans in U teenwoordigheid
Ek sal juig U's my koning U's getrou
Ek sal se die Here is my vesting sterk
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie
Ek sal sing
Ek sal dans in U teenwordigheid
Ek sal juig U's my koning U's getrou
Ek sal se die Here is my vesting sterk
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar