Seen die gebarste lippe, die eenvoud in my stem En neem my verwarde hande na die kamer van u troon Want my hart is koud en die trane is al droog gehuil My siel verlang en die dors drup oor my gees U is al wat ek begeer Die wereld kan kom, die wereld kan gaan Maar U sal ewig staan... U is alles en nog meer En my hele wese smag na u Heer En iewers tussen my en U, het ek die vuur geblus En emmer in die hand staan ek verslae en kyk Want my keel is seer en die lof het soos die reen verdwyn Ek is moeg gesoek en nou wag ek op my God U is al wat ek begeer Die wereld kan kom, die wereld kan gaan Maar U sal ewig staan... U is alles en nog meer En my hele wese smag na u Heer En daarom weet ek daar is geen beter plek vir my As hier by U... verange en begeerte van my hart... Want U is al wat ek begeer Die wereld kan kom, die wereld kan gaan Maar U sal ewig staan... U is alles en nog meer En my hele wese smag na u Heer Ek smag na u Heer