Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Leeu Van Juda - Live şarkı sözleri

Sanatçı: Retief Burger

albüm: Luidkeels (Live)


Jesus die sterke leeu van juda
Jesus die vlerkeloos lam
Jesus oorwinaar oor die dood
Jesus U is oneiding groot
U is verewig, U is veraltyd
En ek weet U is ook vir my
Word vereerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my
Kom verander, kom vernuwe deur die passie binne my, Jesus gaan alles net oor U
Jesus is sterke leeu van juda
Jesus die vlerkeloos lam
Jesus oorwinaar oor die dood
Jesus U is oneiding groot
U is verewig, U is veraltyd
En ek weet U is ook vir my
Word vereerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my
Kom verander, kom vernuwe deur die passie binne my, Jesus gaan alles net oor U
Jesus, Jesus, Jesus, Jesus, Jesus is oneiding groot
U is verewig, U is veraltyd
En ek weet U is ook vir my
Word vereerlik, word verhoog deur al die lof wat juig in my
Kom verander, kom vernuwe deur die passie binne my, Jesus gaan alles net oor U, dit gaan alles net oor U, gaan alles net oor U

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar