Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Laat die Hele Aarde Juig - Live şarkı sözleri

Sanatçı: Retief Burger

albüm: Luidkeels Oorgegee - Live

Jesus U alleen is waardig
Aan U alleen kom toe al die eer, al die krag, al die majesteit
Jesus U alleen is heilig
Aan U alleen kom toe al die lof, al die mag, al die heerlikheid
Daar is geen ander Naam as Jesus
Daar is geen mooier Naam as Jesus
Laat die hele aarde juig, want die Redder van die wêreld het gekom
Hoog verhewe, hoog bo als, staan die Koning van die heelal
Wat weer terug gaan kom.
Elke nasie, elke volk jul Redding is hier.

Deur die hele Skepping,
Klink die hoogste ere
Naam bo alle name U alleen is Here
Laat die hele aarde juig, want die Redder van die wêreld het gekom
Hoog verhewe, hoog bo als, staan die Koning van die heelal
Wat weer terug gaan kom.
Elke nasie, elke volk
Elke nasie, elke volk, jul Redding is hier.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar