Kishore Kumar Hits

Retief Burger - Jesus Die Oorwinnaar şarkı sözleri

Sanatçı: Retief Burger

albüm: Oorwin


Waar U verskyn word alles nuut
Want U bevry en gee lewe
Elke storm swyg
Voor die klank van u stem
Alles buig voor koning Jesus
U is die held wat vir ons veg
U baan die weg vir ons oorwinning
Elke vyand vlug
Elke vesting val neer
Naam bo alle name, hoogste Heer
Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag
Is in U grote naam
Jesus die Oorwinnaar
Die duisternis
Word lig deur U
Die duiwel is
Deur U verslaan
Dood waar is jou mag
Waar het jou angel verdwyn
Jesus leef en ek sal lewe
Die skepping kniel
In die ontsag
Die hemel juig
Voor ons koning
En die magte van die hel
Weet wie regeer
Naam bo alle name
Hoogste Heer
Vir ewig Is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag
Is in U grote naam
Jesus die oorwinnaar
Vir ewig Is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag
Is in U grote naam
Jesus die oorwinnaar
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag
Is in U grote naam
Jesus die oorwinnaar
Ongeëwenaarde krag
Is in U grote naam
Jesus die oorwinnaar
Jesus die oorwinnaar
U is Jesus Die oorwinnaar

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar