Ek is alleen dit is stil om my heen Maar iemand is daar wat my verstaan Êrens is daar iemand wat my drome wil deel Wat tog in alles by my staan Al my verlange verdwyn in die niet Jy is nou 'n deel van my bestaan Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet Liefde is tog al waaroor dit gaan Laat my lewe, laat my lief hê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Al my verlange verdwyn in die niet Jy is nou 'n deel van my bestaan Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet Liefde is tog al waaroor dit gaan Laat my lewe, laat my lief hê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Want jy deel in al my vreugde En jy deel in al my leed En ek weet dat ek steeds Net vir jou liefde leef Laat my lewe, laat my lief hê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Laat my lewe, laat my lief hê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Laat my leef om te gee wat ek kan