Ek dink soms by myself dis onmoontlik vir My om mens alleen hierdie wêreld te verander. Waar sou ek begin? En ek dink soms by myself eks geen moeder teresa wat My lewe kan gee om die wêreld 'n beter plek te maak. En al het ek nie geld soos Oprah Winfrey Nie of in vliegtuig soos Richard Branson nie. Is daar een ding wat ek wel vir jou kan gee. Gee gee jou hart vir liefde. Gee jou hart vir almal wat dit nodig het. Almal wat alleen is. En gee jou hart vir liefde Deel dit uit soos brood Sodat die wêreld heel kan word. 'n Beter plek kan word. Ek dink soms by myself eks geen royalty soos Diana was Of prins William wat die wêreld mooi kan maak in Afrika. En ek dink soms by myself geen Nelson Mandela wat sy beste Jare in 'n tronk moes leef en steeds die wêreld ly met hoop. En is ek nie mooi soos Brangelina Nie of so vinnig soos Lucien Bisson nie. Is daar eending wat ek wel vir jou kan gee. Gee gee jou hart vir liede. Gee jou hart vir almal wat dit nodig het. Almal wat alleen is. En gee jou hart vir liefde. Deel dit uit soos brood sodat die wêreld heel kan word. En al is ek nie 'n movie ster op die voorblad van elke Tydskrif nie en al is ek nie 'n Biljoener of Bannor met 'n sonbril nie. Is daar eending wat ek wel vir jou kan gee. Gee gee jou hart vir liefde. Gee jou hart vir almal wat dit nodig het. Almal wat alleen is. En gee jou hart vir liefde. Deel dit uit soos brood sodat die wêreld heel kan word. Deel dit uit soos brood sodat die Wêreld heel kan word. 'n beter plek kan word. Gee jou hart vir liefde.