Hulle roep my, Die Mamba Die hele kontinent behoort aan my. En ek beweeg, maar ek hou nie baie van die woestyn. Want daar is nie jong bokkies, Bokkies om te byt. Jong bokies, bokkies om te byt. Hulle roep my, Die Mamba En jy sal die vrees sien in hulle oëge Hulle roep my, Die Mamba Met die hoor van my naam Begin hulle bewe. En as jy by my pad loop staan Dan kom die bliksem, ek belowe Jong bokkies, bokkies om te byt. Hulle roep my, Die Mamba En ekke looi die ghitaar Op die lang pad gebore En toe sommer net daar laat staan Ek en my vriend adder loop in die nag Alle heerlike diertjies wat wag Jong bokkies, bokkies om te byt. En dan sê ek, Hey hey hey My Mamba baby Hey hey hey My Mamba baby Hulle roep my, Die Mamba Hulle roep my, Die Mamba Jong bokkies, bokkies om te byt Jong bokkies, bokkies om te byt