Kishore Kumar Hits

Gé Korsten - Stille Nag (Silent Night) şarkı sözleri

Sanatçı: Gé Korsten

albüm: Bly By My Heer


Stille nag, heilige nag.
Alles rus; eensaam wag
Slegs Maria, geseënde vrou,
By haar Kindjie met Josef so trou:
Soete, hemelse rus!
Soete, hemelse rus!
Stille nag, heilige nag.
Jesuskind, vriend'lik lag
Liefde teer uit u god'like mond;
Tans daag heerlik die vrywordingstond:
Heer gebore vir ons!
Heer gebore vir ons!

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar