Kishore Kumar Hits

Gé Korsten - Liefling (Regstreekse uitsending) şarkı sözleri

Sanatçı: Gé Korsten

albüm: Onse Gé


Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe Dit weet jy goed
Jy weet
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe dit weet jy goed
Nou's die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier's my hart neem dit nou
Hier's my hart net vir jou
Jy weet
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed
Liefling
Kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling
Ek kan nie sonder jou verder lewe
Liefling jy Weet

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar