Ken jy nie my naam nie Waarom ken jy my dan nie Kan jy nie onthou nie Vir jou vergeet ek nie Hier is 'n mens ek het berou Gee my jou hand ek soek na jou Hier is 'n mens ek is alleen Waarom nog wag Maak oop jou hart Maak oop jou hart, Maak oop jou hart Hier is 'n mens Ek wil nie wag Ken jy nie my sorge Al die sorge wat ek dra Gee my jou vertroue Gee my wat ek vra Hier is 'n mens ek het berou Gee my jou hand ek soek na jou Hier is 'n mens ek is alleen Waarom nog wag Maak oop jou hart Maak oop jou hart, Maak oop jou hart Hier is 'n mens Ek wil nie wag Kan jy dan nie voel nie As ek jou wil vind Waarom maar nie toe gee Want die liefde is mos blind Hier is 'n mens ek het berou Gee my jou hand ek soek na jou Hier is 'n mens ek is alleen Waarom nog wag Maak oop jou hart Maak oop jou hart, Maak oop jou hart Hier is 'n mens Ek wil nie wag Hier is 'n mens, Hier is 'n mens Maak oop jou hart Ek wil nie wag Maak oop jou hart, Maak oop jou hart Hier is 'n mens Ek wil nie wag