Kishore Kumar Hits

Gé Korsten - Seeman şarkı sözleri

Sanatçı: Gé Korsten

albüm: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek


Seeman, swerf nie verder
Seeman, verlaat die see
Seeman, by die hawe
Wag sy hier vir jou
Koor
Al die liefde in haar hart
Stuur sy jou waar jy mag swerwe
In Kapri of Amsterdam
Honalulu of Siam
En die sterre sal vir jou
Na haar veilig weer terug lei
As sy saggies na jou roep
Kom terug na my
X 2

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar