Kishore Kumar Hits

Jan de Wet - Noag Het 'n Ark Gebou şarkı sözleri

Sanatçı: Jan de Wet

albüm: Lofliedjies, Vol. 2


Noag het 'n ark gebou
Die mense het hom uitgejou
Noag het tog so gepleit
Maar hulle harte was vol van nyt.
Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
Die reën stort neer in strome
En net maar 8 was gered.
"Maar wat van al die diere?
Moenie worry nie God sal sorg."
Twee vir twee stap die diere in
Die aap en die beer en die kangaroe.
In die ark sit hul en wag,
Op die grote oordeelsdag.
Koor

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar