Kishore Kumar Hits

Onbeskaamd - Nader My God By U / Tel My Op şarkı sözleri

Sanatçı: Onbeskaamd

albüm: Herwin


Nader, my God, by U, nader tot my.
Net U genade, Heer, maak sondaars vry.
Dan sal my lied steeds bly, nader, my God, by U
Nader, my God, by U, steeds nader
Nader, my God, by U, nader tot my.
Laat al my paaie, Heer, na U voete ly.
(En ons sing)
Dan sal my lied steeds bly, nader, my God, by U
Nader, my God, by U, steeds nader
Dan sal my lied steeds bly, nader, my God, by U
Nader, my God, by U, steeds nader
En U tel my op, neem my in U arms.
En U tel my op, druk my styf teen aan U vas.
En U tel my op, dra my in U arms.
En U tel my op, en laat my nooit weer gaan.
Ek wil naby aan U wees,
Soos 'n seun op sy vader se skoot.
Ek wil naby aan U wees,
Dit is die plek waar ek hoort.
En U tel my op, neem my in U arms.
En U tel my op, druk my styf teen aan U vas.
En U tel my op, dra my in U arms.
En U tel my op, en laat my nooit weer gaan.
Ek wil naby aan U bly,
Soos 'n kind op die Vader se skoot.
Ek magl naby aan U bly.
Dit is die plek waar ek hoort.

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar