Kishore Kumar Hits

Onbeskaamd - Ons Is Almal Hier Tesaam / Vader Ons Eer U şarkı sözleri

Sanatçı: Onbeskaamd

albüm: Herwin


Ons is almal hier tesaam
Vergader in sy Naam
Verheerlik Hom.
Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou
Sy eiendom.
Laat ons maak soos Hy ons se
Mekaar steeds lief te he
En Hom bo alles eer.
Loof Hom, Christus die Heer.
Ja, ons sing
Loof Hom, Christus
Die Heer.
Halleluja!
Ek kan nie sonder U nie.
Halleluja!
Ek sal nie stilbly nie!
Halleluja!
Daar is geen ander Naam nie
As Jesus Christus, die Heer.

Ons is almal hier tesaam
Vergader in sy Naam
Verheerlik Hom.
Tot die dood was Hy getrou
En daardeur is ons nou
Sy eiendom.
Laat ons maak soos Hy ons se
Mekaar steeds lief te he
En Hom bo alles eer.
Loof Hom, Christus die Heer.
Ja, ons sing
Loof Hom, Christus
Die Heer.
Halleluja!
Ek kan nie sonder U nie.
Halleluja!
Ek sal nie stilbly nie!
Halleluja!
Daar is geen ander Naam nie
As Jesus Christus, die Heer.
Halleluja!
Ek kan nie sonder U nie.
Halleluja!
Ek sal nie stilbly nie!
Halleluja!
Daar is geen ander Naam nie
As Jesus Christus, die Heer.
As Jesus Christus, die Heer.
O
Vader Vader ons eer U
Vader ons loof U
En die Naam van Jesus
Ons sing
Vader Vader ons eer U
Vader ons loof U
En die Naam van Jesus

My siel roep uit
Loof die Heer
My siel roep uit
Loof die Heer
Want U is waardig
Om aanbid te word
Want U is waardig
Om aanbid te word
Want U is waardig
Om aanbid te word
U is waardig Abba Vader
Om aanbid te word

O
Om aanbid te word

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar