Kishore Kumar Hits

Onbeskaamd - Jesus Groot Bo Almal / Here Ons Sal U Loof şarkı sözleri

Sanatçı: Onbeskaamd

albüm: Herwin


Jesus, groot bo almal
Sterke Verlosser
Magtige Heer en Heiland
Immanuel, God is met ons
Reddende Here,
Lewende Woord.
Here, nie meer twyfel
Vreugde en blydskap,
Lewe in oorvloed gee U
Immanuel, God is met ons
Reddende Here,
Lewende Woord.
Jesus, groot bo almal
Sterke Verlosser
Magtige Heer en Heiland
Immanuel, God is met ons
Reddende Here,
Lewende Woord.
Here, ek sal U loof
U weldade roem
U naam sal ek Eer
Almastige Heer
Want U het wonders gedoen
Here, ons sal U loof
U het on verlos
Uit duister bevry,
Ons harte verbly
Dit het u lewe gekos
Here, ek sal U loof
U weldade roem
U naam sal ek eer
Almastige Heer
Want U het wonders gedoen

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar