Onbeweegbaar 1. Ons sal staan in die middel van die stryd Ons vrees God ...geen mens Hy is ons lig, Hy gee ons moed, Hy gee ons krag Wie sal ons dan bang kan maak? Koor Wie sal ons beweeg? Wie sal ons beweeg? Want ons is ONBEWEEGBAAR En as Hy vir ons is... Wie kan teen ons wees? daarom is ons onbeweegbaar! 2. Ons sal staan in die middel van die stryd Ons vrees God... geen mens Hy is ons lig, Hy gee ons moed, Hy gee ons krag Wie sal ons kan bang kan maak? Koor Wie sal ons beweeg? Wie sal ons beweeg? Want ons is ONBEWEEGBAAR En as Hy vir ons is... Wie kan teen ons wees? daarom is ons onbeweegbaar! 3. Sterker as Hy wat in my is, as Hy wat in die wêreld is... Sterker as Hy wan in my is... Koor Wie sal ons beweeg? Wie sal ons beweeg? Want ons is ONBEWEEGBAAR En as Hy vir ons is... Wie kan teen ons wees? daarom is ons onbeweegbaar!