Kishore Kumar Hits

Onbeskaamd - Nuwe Generasie - Live şarkı sözleri

Sanatçı: Onbeskaamd

albüm: Onbeskaamd 2 (Live Afrikaans Worship!)


Daar is 'n nuwe generasie
Wat opstaan in ons land
Hulle kreet is Jesus
Hulle hart is aan die brand
Hulle voete is bereid
Om te loop waar Jesus loop
Hulle harte is bereid
Om te glo in God se woord
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus
Hulle glo in sy naam
Daar's 'n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons hier kom ons
N Nuwe generasie
Ons is die nuwe generasie
Wat opstaan in ons land
Ons kreet is Jesus
Ons hart is aan die brand
Ons voete is bereid
Om te loop waar Jesus loop
Ons harte is bereid
Om te glo in God se woord
Mense wat roep na Jesus
Mense wat soek na Hom

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar