My meisie't gebel Sy sê dis verby Ek moes my bankbestuurder smeek Om 'n paar sente te kry Waar gaan ek krag kry? Of net 'n lig in die nag Gelukkig het ek goeie vriende Om my hierdeur te dra Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die soet en die sout van die lewe Bly ons vriende onthou Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die dik en die dun van die lewe Bly ons vriende onthou My kar is gestamp My foon is gesteel My buurvrou was gister so bitter Ek raas weer teveel Die swembad's gekraak My hond het weggeraak Maar gelukkig het ek goeie vriende Om my hierdeur te dra Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die soet en die sout van die lewe Bly ons vriende onthou Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die dik en die dun van die lewe Bly ons vriende onthou Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die soet en die sout van die lewe Bly ons vriende onthou Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die dik en die dun van die lewe Bly ons vriende onthou Hier's ons nou, Oohh Hier's ons nou, Oohh Deur die soet en die sout van die lewe Bly ons vriende onthou Deur die dik en die dun van die lewe Bly ons vriende onthou