Ek het ook al vrae gevra oor die dinge van die hart Hoe sal n mens dan ooit kan weet Of dit n kaans is wat jy moet vat En sommiges sê die tyd sal leer En dan net op n dag Ja sommiges sê die hart weet wat die hart voor wag Jy sal weet As die liefde kom En hy sê hy's joune Daar's nie n twyfel in jou hart Jy sal weet As die liefde kom En hy sê hy's joune Jy hoef nie ooot te wonder hoe dit voel Jy sal weet Ek het ook al dae gehaad wat ek eder nie oor praat Ek het ook my bes probeer Om nie alleenig oud te raak En sommiges sê die tyd sal leer en dan net op n dag Ja sommiges sê die hart weet wat die hart voor wag Jy sal weet As die leifde kom En hy sê hy's joune Daar's nie n twyfel in jou hart Jy sal weet As die liefde kom En hy sê hy's joune Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel Jy sal weet Jy sal weet Moet nie moed op gee Hou net aan vertrou Jou oomblik sal kom al is dit dalk nie nou Jy sal weet As die liefde kom En hy se hy's joune Daar's nie n twyfel in jou hart Jy sal weet As die liefde kom En hy sê hy's joune Jy hoef nie ooit te wonder hoe dit voel Jy sal weet Jy sal weet