Kishore Kumar Hits

Riana Nel - Vanaand şarkı sözleri

Sanatçı: Riana Nel

albüm: Vanaand


Jy kyk my in jou oë
Kan jy regtig glo
Die oomblik is hier vir jou en my
My lief
Die ring aan jou vinger sê
Vir my sal jy altyd hê
Niks sal ons ooit weer van mekaar kan skei
En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal
Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te hê
En langs jou te lê
My hand in joune
Tot ons albei ons oë toe maak
O, vanaand
Jy belowe met 'n soen
Alles wat ons saam moet doen
Al die jare se wag en smag vergete nou
En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal
Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te hê
En langs jou te lê
Hand aan hand
Tot ons albei ons oë toe maak
O, vanaand
Lalalala
Ek belowe als aan jou
En aan jou bly ek getrou
Om jou vas te hou
Tot die dood ons skei

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar