Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag Dis die manne se stories, oor die dag se jag Dis die kletter van die hout, wat die vlamme lek Dis my hart se plek Vergeet van gister, more is nog 'n dag Saam sal ons huil, en saam sal ons lag Bring die bokskitaar, want 'n man moet sing Ja, 'n man moet sing Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Dis die groen Mopani, dis die ou leiklip Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit Luister almal saam, na die vuur wat praat Na die vuur wat praat Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Manne dis 'n voorreg Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah Hardekole brand Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam Onder die bosveld maan, daar praat diehardekole saam