As jy na jouself kyk wat sien jy en sal jy kan verander Jy doen dit weer nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand En dis nog altyd dieselfde jy wil hoor jy is die beter helfte En ek moet my sterre dank dat ek iemand soos jy kon kry So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie Hierdie was die laaste rondte daar is ander Dit is nou verby As ek in jou oë kyk dan sien ek en ek weet wat jy nou doen Jy doen dit weer, nog 'n keer daar gaan jy weer vanaand Jy't gesê jy't verander maar beloftes bly net woorde rondom jou O ek wonder of ek weer so een soos jy sal kry So klim af van daai troontjie af want jy gaan eendag val Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie Hierdie was die laaste rondte daar is ander Dit is nou verby Ek het vir jou gesê dat dit nooit weer kan gebeur nie So dit was die laaste dis verby ons kan vriende bly Weet jy wie is jy, jy sal my nie onderkry nie Hierdie was die laaste rondte dit is nou verby Mooi bly daar gaan jy, jy sal my nie terug kan kry nie Hierdie was die laaste rondte daar is ander Dit is nou verby