Dis die storie van 2 mense wat net soos ek en jy alles reg wou kry Maar die lewe kom toe in die pad en nie lank nie, voor sy hom verlaat En hy weet wat hy sal opgee om haar terug te kry en wat hy vir haar sou Sê voor sy ry KOOR Maak ñ wens kom ons glo weer in die liefde Maak ñ wens nog ñ kans vir jou en my Wat ons het is genade in die groter prentjie Oh maak ñ wens Dis so maklik om net op te gee is sy woorde soos sy ñ traan weg vee En hy vra haar om saam met hom te loop en in haar oë sien hy ñ bietjie Hoop En ñ bietjie is mos baie beter as verloor want voor jy alles weggee moet Jy hoor KOOR Maak n wens kom ons glo weer in die liefde Maak n wens nog n kans vir jou en my Wat ons het is genade in die groter prentjie Oh maak n wens Oh maak n wens En sy vat sy woord en sy hou dit vas en sy glo dat alles weer sal wees Soos daai eerste keer soos daai eerste soen Jy sal nooit weet as jy nie probeer Maak n wens kom ons glo weer in die liefde Maak n wens nog n kans vir jou en my Wat ons het is genade in die groter prentjie Oh Maak n wens kom ons glo weer in die liefde Maak n wens nog n kans vir jou en my Wat ons het is genade in die groter prentjie Oh maak n wens Oh maak n wens