As ek aan jou dink raak ek weg My oë val toe en ek word weggevoer op vlerke van die wind As ek met jou dans voel dit reg Die sterre skiet en ons los spore op die maan en die melkweg Gedagtes van jou langs my maak my lui vanaand Ek sal vir ewig net hier by jou wees en met jou dans vanaand, en Kyk waar is ons nou ek is mal oor jou Ons het so ver gekom want almal het gesê Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie Kyk waar is ons nou, ek is mal oor jou Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê Hul het nooit gedink ek sal jou lief kan hê Op hierdie oomblik voel ek jou as jy jou arms om my vou En ek kan voel die hemel kyk Jou huis is waar jou hart is jou hart is hier by my En hy sal vir ewig net hier bly