Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Wie gee om wat more gaan bring? Die lewe is te kort so spring met altwee voete in Hierdie wereld skuld ons niks nie Ons maak geen verskonings nie Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor more Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly "Oh" Ek en jy gaan altyd jonk bly Wie gee om oor hoe more gaan voel Die lewe is te kort om nie te se wat jy bedoel Ek en jy sal alles moet gee More doen ons als net weer Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor more Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly "Oh" Ek en jy gaan altyd jonk bly More doen ons als net weer Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor more Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en Jy Gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor more Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glase altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor more Ek en jy, Ek en jy gaan altyd jonk bly