Voor die winter verbygaan Bly naby my, my lief Ek wil jou veilig hou Veilig hou Hou jou hand oor die water Hou jou beloftes vir later Onthou my as jy my weer sien En bring my terug na jou Terug na jou Ohh ohh Dis hier waar ek verlang Ohh ohh Hou vas aan alles wat jy kan Ohh ohh Jy weet dis hier waar ek wil wees Amsterdam Deur die strate se stilte Deur jou winter se koue Sê my wat sien jy dan in my Sien jy meer as die seer wat in jou bly In jou bly Ohh ohh Dis hier waar ek verlang Ohh ohh Hou vas aan alles wat jy kan Ohh ohh Jy weet dis hier waar ek wil wees Amsterdam En ek voel jou Maar jy leen net jou hart vir my Net vir nou, maar ek sal kan vashou Want dis hier waar ek my hart kry Ohh ohh Dis hier waar ek verlang Ohh ohh Hou vas aan alles wat jy kan Ohh ohh Dis hier waar ek verlang Ohh ohh Hou vas aan alles wat jy kan Ohh ohh Jy weet dis hier waar ek wil wees Amsterdam Ohh ohh Dis hier waar ek verlang Ohh ohh Hou vas aan alles wat jy kan Ohh ohh Jy weet dis hier waar ek wil wees Amsterdam Ohh ohh Amsterdam