Kishore Kumar Hits

Dewald Wasserfall - As Jy Iemand Liefhet şarkı sözleri

Sanatçı: Dewald Wasserfall

albüm: Jy Is Die Storm


Ek was al hier
Ek ken die reuk
Ek weet jy het soveel keer al van my vergeet
Dit was net jy
Nog altyd jy
Jy is so diep hier in my in gekerf
Hoe kry jy dit reg?
Maar jy het my hart gaan staan en breuk
Ek moes baie sterker wees ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet as jy iemand liefhet
Jy ken my hart
Jy vat so diep
Daai woorde wat my lief gemaak het vir jou
Was alles verniet
Want jy het my hart gaan staan en breuk
Ek moes baie sterker wees ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet as jy iemand liefhet
Ek het als gegee maar tog te min
Die ergste is dat ek dit weet
Maar jy het my hart gaan staan en breuk
Ek moes baie sterker wees ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet as jy iemand liefhet
En jy het my hart gaan staan en breuk
Ek moes baie sterker wees ek weet
Maar dis nie so maklik om te vergeet as jy iemand liefhet
As jy iemand liefhet

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar