Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glasse altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Wie gee om wat môre gaan bring Die lewe is te kort so spring met altwee voete in Hierdie werêld skuld ons niks nie Ons maak geen verskonings nie Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glasse altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor môre Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly Ek en jy gaan altyd jonk bly Wie gee om hoe môre gaan voel Die lewe is te kort om nie te sê wat jy bedoel Ek en jy sal alles moet gee Môre doen ons als net weer Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glasse altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor môre Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly Ek en jy gaan altyd jonk bly Môre doen ons als net weer Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glasse altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor môre Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glasse altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor môre Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons sit ons hande in die lig Ons laat ons glasse altyd vol bly Ons is wie ons is Ek en jy gaan altyd jonk bly Ons lewe net vir nou En ons gee nie om oor môre Ek en jy Ek en jy gaan altyd jonk bly