Kishore Kumar Hits

Dewald Wasserfall - Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak) şarkı sözleri

Sanatçı: Dewald Wasserfall

albüm: Nuwe Begin (Temalied Van Die Kontrak)


Voor die son opkom
Is ons die lig op die horison
Daar is iets wat jy binne in jou voel
Jy weet wat ek bedoel
Dis die klank wat uit jou hart uitkom
Kom ons jaag die wind
Daar's iets wat brand hier binne in
Maak nie saak wat die wêreld vir jou sê
Jy weet wat jy wil hê
Dis tyd dat jy jou hart uit sing
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
As jy wil hê dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ins 'n nuwe begin
Ons laat die tyd stilstaan
Sit al die ligte hier binne aan
Alles wat jy wil hê begin nou
Dis hier binne in jou
Skree dit wat binne in jou hart aangaan
As jy dit wil hê moet jy opstaan
As jy dit wil hê moet jy net aangaan
As jy wil hê dit moet gebeur
Al maak dit bietjie seer
Ons vat als wat oorbly
Dan maak ins 'n nuwe begin

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar