Kishore Kumar Hits

Pieter Smith - Dawie Die Kabouter şarkı sözleri

Sanatçı: Pieter Smith

albüm: Rooikar


Ek is Dawie, die kabouter wat van alles weet.
Ek is kleiner as jou duim
As jy my wil meet.
Ek's die slimste!
As mens of dier 'n seer plek(seer plek het)
Weet ek net wat om te doen, om hulle te red.
Ek woon; in die holte van 'n boom, dit is waar!
Loop saggies as jy stap, jy kan dalk op my trap!
En Fliks, is my foks en so finnig soos blits!
En ek droom... Ek kan die mooiste drome droom!
Ek is Dawie!
Die kabouter!

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar