Jy en ek kan deel in liefde Ons kan rus in die wete Soos ou vriende doen En selfs deur pyn en misverstande Kan ons glo in ons drome Soos ou vriende doen Is daar lig of is dit donker Ons bly altyd aanhou sien Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie Ons sal saamreis na more Soos ou vriende doen