Kishore Kumar Hits

Anneli Van Rooyen - Ek Wil Jou Ken şarkı sözleri

Sanatçı: Anneli Van Rooyen

albüm: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek


Neem my saam,
Hou my vas by jou,
Laat my glo in jou
Ek weet jy sou so graag wou
Kom saam met my
En dra my saam op vlerke van die wind
Kom ons soek die kind wat roep in ons,
Wat skyn en haat wil agterlaat
En waarheid vind
Kom saam met my, kom saam met my
Ek wil jou ken,
Ek wil jou ken
Kom saam met my,
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Hier's my hand,
Bly naby my,
Ek soek na jou
En jou oë sê jy soek na my
Kan jy my volg,
My glo en saam met my op vlerke sweef
Kom ons vind die kindwees diep in ons
Wat leuens en vrees verby laat wees
Wat waarheid leef
Kom saam met my,
Kom saam met my
Ek wil jou ken,
Ek wil jou ken
Kom saam met my,
Kom saam met my
Ek wil jou ken
Ek wil jou ken

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar