Kishore Kumar Hits

Worsie Visser - Ma Se Boointjiesop şarkı sözleri

Sanatçı: Worsie Visser

albüm: Vroeteltreffers


Hoor jy die hane wat kraai, hoor jy die Noord-Wes wind waai?
Hoor jy ou Lê-Lê se fluit, voel jy die koue wat byt?
Hoor jy die skape se blêr, sien jy al die more ster?
En vanaand lug ek alle deksels op want, dis ma se lekker boontjiesop
Ou boontjiesop, met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy die wind waai, man gee my tog raad?
Proe jy die varkspek se smaak, proe jy die knoffel en raap?
Proe jy die kaiings se geur, ruik jy wat het gebeur?
Proe jy die lekker vetkoek, ag nee man, gaan staan op die stoep
En vanaand jaag ek alle mense op, want dis ma se lekker boontjiesop
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy die wind waai man, gee my tog raad?
Hoor jy die hane wat kraai, hoor jy die Noord-Wes wind waai?
Hoor jy ou Lê-Lê se fluit, voel jy die koue wat byt?
Hoor jy die skape se blêr sien jy al die more ster?
En vanaand lug ek alle deksels op, want dis ma se lekker boontjiesop
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy die wind waai, man gee my tog raad?
Ou boontjiesop met jou lekker terugskop
Jy blaas my ou magie so op, pasop
Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak
Hoor jy die wind waai, man gee my tog raad?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar