Kishore Kumar Hits

Worsie Visser - Hentiesbaai şarkı sözleri

Sanatçı: Worsie Visser

albüm: Die seun van bitterfontein


Ek luister na my gunsteling stasie
As ons ry hier in my dorp
Sy ruite is toe gewasem
Maar ek lek hier aan my snor
Dan sing ons na nana na na nana na
Dan sing ons na nana na
Ek wil hier bly
Hi hi hi dis hentiesbaai
Ja dis hi hi hi tot by horingbaai
Ja dis hi hi hi hier by parisbaai
Dis hier waar die manne altyd
So lekker visse braai
My aas is in die water
En ek suig aan n koue bier
Word nou vinnig later
Die visse byt mos altyd hier
En sing ons na nana na na nana na
En sing ons na nana na
Ek wil hier bly
Hi hi hi dis hentiesbaai
Ja dis hi hi hi tot by horingbaai
Ja dis hi hi hi hier by parisbaai
Dis hier waar die manne altyd
So lekker visse braai
En dis hi hi hi dis hentiesbaai
Ja dis hi hi hi hier by horingbaai
Ja dis hi hi hi hier hy parisbaai
Dis hier waar die manne altyd
So lekker visse braai
Dis hi hi hi dis hentiesbaai
Ja dis hi hi hi tot by horingbaai
Ja dis hi hi hi hier by parisbaai
Dis hier waar die manne altyd
So lekker visse braai

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar