Kishore Kumar Hits

Worsie Visser - Dikbek Lang Gesig şarkı sözleri

Sanatçı: Worsie Visser

albüm: Vroeteltreffers Uit Boesmanland/Gee Die Hond Wind


Man kyk daai lang gesig, trek daai lippe bietjie terug
Dit lyk asof die wereld wil vergaan
Ekonomie of politiek, wat is dit wat maak jou siek
Die goudprys, of die volk se voort bestaan
Lyk jy altyd, so of smile jy onderstebo
Of het jy dalk die slegte nuus gehoor
Jy lyk tog alte vreeslik, en dit is tog so aansteeklik
Lag en lyk tog net 'n bietjie oor
Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
Jou houding laat slaan mense op die vlug
Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond
Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Don't worry man be happy, kyk hoeka te veel TV
Dit lyk asof die wereld wil vergaan
Kyk man jy moet confess, die wereld lei aan stress
Maar dis geen rede om in depro in te gaan
Wat kan tog so erg wees, wat medisyn kan so sleg wees
Elke donker wolk het tog 'n silwer rand
Jy lyk tog alte vreeslik, en dit is tog so aansteeklik
Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
Jou houding laat slaan mense op die vlug
Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond
Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
Jou houding laat slaan mense op die vlug
Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond
Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig
Dikbek lang gesig, dikbek lang gesig
Jou houding laat slaan mense op die vlug
Kyk bietjie om jou rond, en word tog gou gesond
Ons is gatvol vir jou dikbek lang gesig

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar