Eendag het ek per ongeluk op n rooimiernes gaan sit En toe ek by myselwers kom toe dans ek die rittel-tit Ek dog ek kon nog wegkom Maar oo my liewe tyt N rooimier het n ysterbek wat vreeslik seer kan byt Ja n rooimier het n ysterbek wat vreeslik seer kan byt Hulle byt my hier - hul byt my daar Hul byt my hot - hul byt my haar Hulle byt my sak toe allala sowaar Hulle byt my sommer deurmekaar Hul byt my rou - hul byt my gaar Hul byt my blou - hul byt my naar Hulle byt my kas - hulle byt my kleur Hulle byt o ja elke keer En naderhand was ek verplig om my broekie uit te trek My hele lyf was aan die brand soos die miere met my werk Ek vroetel hier - ek vrywe daar Ek knyp en krap en keer Maar net soos ek nou dink dis oor Dan byt die vuilgoed weer Maar net soos ek nou dink dis oor dan byt die vuilgoed weer Hulle byt my hier - hul byt my daar Hul byt my hot - hul byt my naar Hulle byt my sak toe allala sowaar Hul byt my sommer deurmekaar Hul byt my rou - hul byt my gaar Hul byt my blou - hul byt my naar Hul byt my kas - hul byt my kleur Hulle byt my o ja elke keer Somtyds in my drome voel ek weer daai miere byt Dan vlieg ek soos n jetpropel uit die vere uit En as my vroutjie vir my vra wat dan tog nou makeer Dan sê ek ag my liewe ding die miere byt alweer Dan sê ek ag my liewe tyd die miere byt alweer Hul byt my hier - hul byt my daar Hul byt my hot - hul byt my naar Hulle byt my sak toe allala sowaar Hulle byt my sommer deurmekaar Hul byt my rou - hul byt my gaar Hul byt my blou - hul byt my naar Hul byt my kas - hul byt my kleur Hul byt my o ja elke keer Ou giela's n groot man ja Ou giela's n groot man ja