Ek vertel vir jou 'n storie, haar naam was Annetjie
Sy was gebou om lank te hou, glo vir my, my ou
Gelukkig was sy myne, al die manne was jaloers
Almal vra waar kry jy haar, ek hoor sy maak jou klaar
Annetjie ry so lekker, stadig oor die klippertjies
Maar druk haar in die rooi op die highway, dan hoor jy hoe moan sy
Annetjies ry so lekker, gepolish en blink gevryf
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4
Ek ry haar vandag nog, sy brul nog van plesier
Sy kan skop, haar brieke is op, sy laat my hart nog klop
Elke nou en dan, dan tune ek haar, en dan vat ek haar vir 'n spin
Haar V8 brul, haar tyres gil, sy's nogsteeds my girl
Annetjie ry so lekker, stadig oor die klippertjies
Maar druk haar in die rooi op die highway, dan hoor jy hoe moan sy
Annetjies ry so lekker, gepolish en blink gevryf
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4
Stywe leer om haar kurwes, en haar mileage is nog laag
Haar shocks is op, maar ek sal nie kla, sy bly my ossewa ...
Annetjie ry so lekker, stadig oor die klippertjies
Maar druk haar in die rooi op die highway, dan hoor jy hoe moan sy
Annetjies ry so lekker, gepolish en blink gevryf
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4
Annetjie ry so lekker, stadig oor die klippertjies
Maar druk haar in die rooi op die highway, dan hoor jy hoe moan sy
Annetjies ry so lekker, gepolish en blink gevryf
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4
Sy was altyd reg, she wanted more
Annetjie my 4 x 4.
Поcмотреть все песни артиста