Kishore Kumar Hits

Wicus Van Der Merwe - Spietkop Medley - Boeremieks şarkı sözleri

Sanatçı: Wicus Van Der Merwe

albüm: 20 Goue Treffers


Wa' kom jy vandaan, met jou blou bakkie aan
Met daai bloulig op jou dak, en daai gun in jou sak
Een aand na die party, so kwart voor een
Klim ek in my kar, en dis wind in die reen
Ek jaag dat die byle huil, kyk jy my broer
Spring 'n man uit die bosse, aan sy sy 'n roer
Hy flits in my oë daai tyd vannie nag
Iets sê my jaag die outjie lyk verdag
Ek trek da' weg soos 'n vet gesmeerde blits
In my spieëltjie staan die outjie en lig met n flits
Spietkop, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Spietkop, as ek sien jy's agter my begin ek bewe
Wa' kom jy vandaan, met jou blou bakkie aan
Met daai blou lig op jou dak, en daai gun in jou sak
Skielik is daai bloulig by hie' op my gat
Krap my ratte innie boks en trap die lepel plat
Tot my groot verbasing klim 'n outjie uit
Stap ridder tot hie' langs my en klop aan my ruit
Ek kyk op my speedo, dit sê 105
Ek dink hierdie outjie het spoed in sy lyf
Gee nog 'n bietjie vet om verder weg te kom
Nogsteeds hier langs my ruit en ek begin te grom
Spietkop, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Spietkop, as ek sien jy's agter my begin ek bewe
Wa' kom jy vandaan, met jou blou bakkie aan
Met daai bloulig op jou dak, en daai gun in jou sak
Hy vat sy gun en slaat uit my ruit
Druk sy kop deurie venster en skree KLIM UIT!
My moed begewe my en ek gee maar oor
Dis toe dat ek amper my bewussyn verloor
My kar se wiele is in die lug gespin
Ek sien my lewenslange vonnis moet begin
Want onner my kar, in die olie, in die sand
Lê die policebike met 'n koplig wat nog steeds brand
Hoa-hoa, hoa-hoa, hoa-hoa, hoa-hoa
Spietkop, kan ons nie maar vergeet en vergewe
Spietkop, as ek sien jy's agter my begin ek bewe
Wa' kom jy vandaan, met jou blou bakkie aan
Met daai bloulig op jou dak, en daai gun in jou sak
Wa' kom jy vandaan, met jou blou bakkie aan
Met daai bloulig op jou dak, en daai gun in jou sak
Wa' kom jy vandaan?

Поcмотреть все песни артиста

Sanatçının diğer albümleri

Benzer Sanatçılar